Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 On Coetzee

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Die gastehuis is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af.

Verblyf is beskikbaar vir 37 gaste in 16 en suite-eenhede. Alle eenhede het DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n tuin en veilige parkeerplek.

Hier sal gaste tuis voel by 'n instansie in 'n veilige buurt wat fokus op gasvryheid en aandag aan detail skenk.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Annarensia F
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie verblyf, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Perfek vir 'n vinnige oorslaap in Bloemfontein. Ons is baie mooi gehelp en het vriendelike ...
Sien meer
Aug 2024
Anna-rita C
Gesin met tieners
5.0
Great service and value for money. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit wat puik. Ons het lekker gebly. Die plekke is naby alles geleë.
Jun 2024
Carina E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker om 'n plekkie te kon kry wat soos sy advertensies lyk en veilig is. Dit was heerlik en baie veilig.
Jun 2024
Owen K
Gesin met tieners
5.0
Value for money and convenient. Easy, value for money, convenient, easy check-in. The only concern is the soft, well-used mattress.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 21 On Coetzee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b13a794bada02d0ffc51b74a6de0c2258cc4d7a46639db92c2dc10001e83796f3e79976e45996528accda867651c455583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 1) 200 5 1 5 21 Coetzee Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.150433132053 26.176524866737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang