Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 on Lynwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-straat 487, Lynwood Nine on Nine, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 on Lynwood is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Pretoria. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf toeriste óf korporatiewe reisigers aangesien dit naby baie geriewe en besienswaardighede is.

Dié ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n balkon wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie woonstel is naby gewilde koffiewinkels asook talle restaurante en winkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jason Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Dawn-straat 487, Lynwood Nine on Nine, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink 21 on Lynwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawn-straat 487, Lynwood Nine on Nine, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe59d334b5b2d87fb4f9696bdf283db7b47b73b4eccf6c30b2a845c3e4560c3fcec8ec3fb60b2238037d2f56f07a2d3097c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 487 Dawn Street Lynwood Nine on Nine 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7650822 28.2736404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang