Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 On Walter

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.5
Veiligheid
4.1
Wilda B
Lang verblyf
4.2
Jan 2023

Baie dankie! Baie dankie vir ‘n ongelooflike vakansie. Ons is ‘n groot gesin en het die huis ruim en meer as groot genoeg ervaar vir ons almal. Heerlike kuier areas, see uitsig wat jou toelaat om die see 24/7 te ervaar. Veilige gebied en weg uit die besiger deel van Britannia. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir ‘n puik vakansie. Baie dankie, julle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne G
Kort verblyf
2.6
Jan 2023

Ligging is baie goed en mooi, maar standaard van huis was teleurstellend. Ontvangs was onpersoonlik en met groot verwagting vir 'n naweek met 'n spesiale verjaardag, was ons begroet met 'n drank- en rookreuk met instap in die huis - dit het ons ook ervaar met reuk van beddegoed. Die huis stem nie ooreen met foto's op webtuiste nie, meubels is afgeleef, duvet inners en kussings oud en dun. Skoonmaakdienste hier laat veel te wense na. Geen voorsiening vir gas of warm flesse vir gebruik tydens beurtkrag nie. Drein was verstop en het by agterdeur opgestoot en by voordeur by dreindeksel uitgestoot. Alhoewel die huis as geheel bespreek is, was geen motorhuis beskikbaar vir voertuie om in te parkeer nie. Die kuierstoep met buite-braai was gesellig en die mooi see-uitsig en nabyheid van strand is 'n groot bederf.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sylvia G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Superb. We had a lovely time. Special with the whole family together i. e. three generations!. Lovely place and superb setting. We have been coming to Britannia Bay for 18 years. I think this weekend was the 6th house on the beach we stayed in. Great house with great view and everything you can possibly wish for. We will be back. It was superb️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2022

Ligging is fantasties. Ons het heerlik gekuier! Die huis is op die strand en het die aller mooiste uitsig. Genoeg slaapplek vir ons 2 gesinne gewees, met 'n lekker pooltafel om die kinders saans besig te hou. Ons het die stoepstoele behoorlik deurgesit en die meeste van ons tyd daar spandeer en die pragtige uitsig bewonder! Rita is baie vriendelik en het heeltyd met ons kontak gehou. Ons sal graag weer wil gaan as ons kan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana V
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Feb 2022

Defnitief nie R5000 per dag werd nie. Veiligheid vir voertuig geen toegang tot motorhuis. Met aankoms glad nie welkom gevoel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Leana B
Kort verblyf
4.8
Feb 2021

Die uitsigte en direkte toegang tot die strand was 'n wenresep vir 'n heerlike kuier naweek. Ons was 'n groep van 8 en het heerlik gekuier. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
21 On Walter
Dankie Leana Voel welkom om enige tyd weer te kom kuier. Groete

Sharon B
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

Magical times with extended family. Location ideal. Well equipped place. Weather also played along. Wink. We had a wonderful time. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
4.0
Des 2021

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen S
Lang verblyf Saam met vriende
3.8
Jan 2021

Heerlike seevakansiehuis met ideale ligging reg op die strand. Heerlike seevakansiehuis reg op die strand - ideale ligging vir mens en dier wat daar wil kom vakansie hou

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rita
21 On Walter
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer gesonde kritiek wat ons help om perfek te akkomodeer. Ek vermoed daar was onaangenaamheid tussen ons verteenwoordiger en die huurders om rede daar meubels sonder toestemming verskuif is, veral een dubbelbed wat vanaf boonste verdieping omgeruil is met enkelbeddens op grondvloer. Ons verteenwoordiger moes met groot moeite weer terugskuif (net dames). Die skottelgoedwasser was nalatig hanteer en het ophou was een dag voor hul vertrek (Mnr Sass het my persoonlik gebel en gesê hy het dit elke dag gebruik en dat dit die dag voor vertrek eers opgepak het). Die klagte oor die stort - ons sal ernstige aandag hieraan gee. Die toerusting is nie karig, ingerig vir 12, die huurders was nie bewus van ekstra beddegoed wat in 'n linnekas gestoor word nie en die verteenwoordiger moes net gekontak word vir die sleutel. Betreffende karige kombuis en eet toerusting, ons ontken dit ten sterkste, dit word gereeld opgradeer met hoe kwaliteit produkte, Wat die skoonmaak betref, ons sal dit met die skoonmaak span opneem. Ons moet egter ook in ag neem, sonder verskonings, dat op die dag van arrivering, 'n vakansiedag, die vorige huurders nie betyds ontruim het nie. Ek het die versekering gekry dat die plek behoorlik skoongemaak was, maar nie "springclean" vensters nie.

Kirsty C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2019

Perfectly located, well equipped house, great stay! Affordable, spacious and comfortable house with all amenities. Images don’t do the house or location justice. Great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter-singel 21, Britanniabaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00ea499355a226c8cb2dbf8cf08995e8b530dcf883f6b9706b0089ccb9725b9fe4bfbee4a6c4f573f49092342b220b228d20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 12 5 1 4 21 Walter Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720723894671 17.93228317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang