Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 On Walter

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Chanele F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

My kinders het dit vreeslik geniet, heeldag op en af see toe gehardloop. Amasing! Die huis het alles wat jy nodig het, insluitend 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die huis is baie groter as wat die fotos wys; daar is ook nuwe meubels, beddens en beddegoed in die huis - die fotos wys nog ouer meubels. Die huis was nou regtig perfek: jy is reg op die see en het 'n amasing view van die balkon ook. Daar is 'n lekker pooltafel en dartbord ook. Dit is regtig 'n lekker plekkie, veral as jy 'n hele paar mense is. Dit was lekker om te gaan slaap en wakker te word met die branders en seelug - sal beslis weer die plek boek .

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann L
Lang verblyf
4.6
Jan 2025

We would go back again. Had a wonderful family holiday and the house fulfilled all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilda B
Lang verblyf
4.2
Jan 2023

Baie dankie! Baie dankie vir ‘n ongelooflike vakansie. Ons is ‘n groot gesin en het die huis ruim en meer as groot genoeg ervaar vir ons almal. Heerlike kuier areas, see uitsig wat jou toelaat om die see 24/7 te ervaar. Veilige gebied en weg uit die besiger deel van Britannia. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir ‘n puik vakansie. Baie dankie, julle sal ons vir seker weer sien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne G
Kort verblyf
2.6
Jan 2023

Ligging is baie goed en mooi, maar standaard van huis was teleurstellend. Ontvangs was onpersoonlik en met groot verwagting vir 'n naweek met 'n spesiale verjaardag, was ons begroet met 'n drank- en rookreuk met instap in die huis - dit het ons ook ervaar met reuk van beddegoed. Die huis stem nie ooreen met foto's op webtuiste nie, meubels is afgeleef, duvet inners en kussings oud en dun. Skoonmaakdienste hier laat veel te wense na. Geen voorsiening vir gas of warm flesse vir gebruik tydens beurtkrag nie. Drein was verstop en het by agterdeur opgestoot en by voordeur by dreindeksel uitgestoot. Alhoewel die huis as geheel bespreek is, was geen motorhuis beskikbaar vir voertuie om in te parkeer nie. Die kuierstoep met buite-braai was gesellig en die mooi see-uitsig en nabyheid van strand is 'n groot bederf.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sylvia G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Superb. We had a lovely time. Special with the whole family together i. e. three generations!. Lovely place and superb setting. We have been coming to Britannia Bay for 18 years. I think this weekend was the 6th house on the beach we stayed in. Great house with great view and everything you can possibly wish for. We will be back. It was superb️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2022

Ligging is fantasties. Ons het heerlik gekuier! Die huis is op die strand en het die aller mooiste uitsig. Genoeg slaapplek vir ons 2 gesinne gewees, met 'n lekker pooltafel om die kinders saans besig te hou. Ons het die stoepstoele behoorlik deurgesit en die meeste van ons tyd daar spandeer en die pragtige uitsig bewonder! Rita is baie vriendelik en het heeltyd met ons kontak gehou. Ons sal graag weer wil gaan as ons kan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana V
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Feb 2022

Defnitief nie R5000 per dag werd nie. Veiligheid vir voertuig geen toegang tot motorhuis. Met aankoms glad nie welkom gevoel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Leana B
Kort verblyf
4.8
Feb 2021

Die uitsigte en direkte toegang tot die strand was 'n wenresep vir 'n heerlike kuier naweek. Ons was 'n groep van 8 en het heerlik gekuier. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
21 On Walter
Dankie Leana Voel welkom om enige tyd weer te kom kuier. Groete

Sharon B
Kort verblyf
4.6
Sep 2021

Magical times with extended family. Location ideal. Well equipped place. Weather also played along. Wink. We had a wonderful time. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
4.0
Des 2021

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter-singel 21, Britanniabaai, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00ea499355a226c8cb2dbf8cf08995e8b530dcf883f6b9706b0089ccb9725b9fe4bfbee4a6c4f573f49092342b220b228d20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 14 5 1 5 21 Walter Crescent Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.720723894671 17.93228317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang