21 Sabuti HL282
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito.net Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 32
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Yolandé H - Okt 2023
Algehele gradering
Lekkerste vakansie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Eenheid is pragtig en het elke oomblik van alles geniet. Die jacuzzi met die pragtige see uitsig was die hoogtepunt vir my en die seuns. Kon die walvisse sien baljaar van ons balkon af.
21 Sabuti HL282 se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die vakansie by Simbithi Eco Estate geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat die eenheid aan julle verwagtinge voldoen het en dat julle die jacuzzi met die asemrowende see-uitsig so geniet het.
Dit is vir ons 'n voorreg om sulke positiewe terugvoer te ontvang, en ons waardeer dit dat jy ons aanbeveel aan ander. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike ervaring by Simbithi Eco Estate!
Janie B - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely.
Jann A - Okt 2020
Algehele gradering
Overall, we had a lovely stay.
Lees meer21 Sabuti HL282 se terugvoer
Dear Jann,
Thank you for your review and bringing these issues to our attention. We did place sanitisers in every unit, so we will raise with the cleaners why these were removed. We will also raise your valid points on the cleaners personal items. We are glad you enjoyed the stay however and hope to see you in the future.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tamboti-rylaan, Simbithi Eco Estate, Afrikaans, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang