Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Sabuti HL282

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Yolandé H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lekkerste vakansie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Eenheid is pragtig en het elke oomblik van alles geniet. Die jacuzzi met die pragtige see uitsig was die hoogtepunt vir my en die seuns. Kon die walvisse sien baljaar van ons balkon af. Sal enige iemand aanraai om die verblyf by Simbithi Eco Estate te kies. Ons het 'n heerlike tyd gehad binne die estate. Wildlewe en natuur saam die see in een. Dis 'n juweel van 'n plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito.net
21 Sabuti HL282
Baie dankie vir jou vriendelike resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die vakansie by Simbithi Eco Estate geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat die eenheid aan julle verwagtinge voldoen het en dat julle die jacuzzi met die asemrowende see-uitsig so geniet het. Dit is vir ons 'n voorreg om sulke positiewe terugvoer te ontvang, en ons waardeer dit dat jy ons aanbeveel aan ander. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike ervaring by Simbithi Eco Estate!

Janie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2021

Lovely. Stunning sea views. Enjoyed the jacuzzi. The pool is beautiful. Had everything we needed, just make sure to bring own toilet paper, as no extra supplied. Also bring blankets to cuddle on couch. Otherwise clean and comfortable unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tamboti-rylaan, Simbithi Eco Estate, Afrikaans, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf5e4833697083bbc40aa31064c1b9dcb71e7ef2661e1ba765be2196e0e8812c4bf1b221633f6a1a9c5fdc8278a50d50dae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Tamboti Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.515131 31.217485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang