Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Tamboti, Simbithi Eco Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalapanzi 11, Tamboti-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 550 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

21 Tamboti, Simbithi Eco Estate is in 'n veilige kompleks in Ballito geleë. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en platskerm-TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi word voorsien. Geriewe op die perseel sluit 'n koffiewinkel, gholfbaan en klubhuisgeriewe in. Gaste kan ook 'n speelarea vir kinders, restaurant en 'n swembad in die kompleks geniet.

Aktiwiteite in en om Ballito sluit visvang, voetslaan en staptoere in. Vir diegene wat die area wil verken, is snorkel, duik en fietsry ook in die omgewing moontlik.

Willard Beach is 2 km vanaf die verblyf en Umhlanga se vuurtoring is 32 km ver. Die naaste lughawe is King Shaka International en is 16 km vanaf 21 Tamboti, Simbithi Eco Estate en die verblyf bied 'n betaalde lughawependeldiens.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lalapanzi 11, Tamboti-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalapanzi 11, Tamboti-rylaan, Simbithi Eco Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA841a01ad103eec383e1e499b950df8d48ed4b7af5a89839399a6df996c7900c14e4ed8c473af77b41bd836e432cd4127cea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 8) 11 Tamboti Drive, Simbithi Eco Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.514638191244 31.221336504297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang