Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 Zimbali Wedge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M4, Zimbali Wedge Coastal Estate 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

21 Zimbali Wedge is 'n pragtige selfsorgvilla in die Zimbali Coastal Estate in Ballito. Die eiendom is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek langs die kus, met die bykomende bonus van rugsteunkrag om enige kragonderbrekings te bekamp.

Dié smaakvol gemeubileerde villa bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. 'n Wasmasjien is in die opwaskamer beskikbaar. Die ruim leefarea beskik oor lugversorging, 'n etenstafel vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit maak oop op 'n privaat patio met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Gaste kry gratis WiFi en het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die landgoed.

Die eiendom is binne maklike bereik van Ballito CBD, die strand en plaaslike besienswaardighede en geriewe geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • M4, Zimbali Wedge Coastal Estate 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M4, Zimbali Wedge Coastal Estate 21, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e48f6fa9ed4fa9364eb2a31fca789d34d31fcd5648b19ca1b83e63134da1bce6799d11d0eae97b91f2c7931f395ffde5d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) M4 21 Zimbali Wedge Coastal Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.540149368762 31.195260576652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang