210 @ Nautica Apartments
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
210 @ Nautica Apartments is in 'n veilige kompleks in die hawedorp Mosselbaai. Dit is naby verskeie besienswaardighede op die Tuinroete en is die perfekte plek vir 'n vakansie by die see.
Hierdie woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad swem of die strand besoek wat minder as 1 km vanaf die verblyf is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang