Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

212 @ Prince's Grant

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Postage Stamp Place 212, Prince's Grant Golf Estate, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

212 @ Prince's Grant is 'n pragtige vakansiehuis op Prince's Grant Golf Estate in KwaDukuza, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek omring deur die natuur en aktiwiteite.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdipeing en het 'n koningingrootte-bed en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is op die grondverdieping en het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak, groot bad en toilet. Die huis het ook 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, gasplaat, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV, 'n tuisteaterstelsel (CD, DVD) en 'n etenstafel. Die glasdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die groenigheid en see.

Die huis het 'n rugsteun-sonkragstelsel.

Gaste het toegang tot 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel, asook gemeenskaplike swembaddens, staproetes, kanovaar, gemeenskaplike tennisbane en 'n restaurant op die landgoed. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en die strand. Gratis WiFi is by die klubhuis beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Kroaties
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Postage Stamp Place 212, Prince's Grant Golf Estate, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 6 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Postage Stamp Place 212, Prince's Grant Golf Estate, KwaDukuza, 4450, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74f27b4ce18d697daaf5cdb7c52d052ddff1e412a1758753f08fc1239e9b524d6031625cffa9309001cd9bd96dbe359993a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag (plek vir 4) 212 Postage Stamp Place Prince's Grant Golf Estate 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.346555 31.373957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang