Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

212 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

212 Eden on the Bay is 'n strandfrontwoonstel in die Eden on the Bay-woonstelblok in Big Bay in die bekende Bloubergstrand.

Die woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi met 'n UPS verseker ononderbroke internettoevoer tydens kragonderbrekings.

Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek en 'n panoramiese uitsig oor die see. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 49

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc361d5c9f22980742e1cc2f106319c279182342905cfe7e3dd2606e9fb7f94a1a268f16d18ae55d7780794a6a523ac600c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792101446705 18.457343648023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang