212 Sabuti HL474
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tamboti-rylaan, Simbothi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 860 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
212 Sabuti HL474 is 'n knus selfsorgwoonstel op die veilige Simbithi Eko-landgoed in die hartjie van Ballito, net 30 minute se ry van Durban en 10 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Die eko-kant van die landgoed bied 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en fietsryroetes en oorgenoeg voëlspesies en dierelewe. Aan die gholfkant van die landgoed is daar 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is, 'n buiteklub wat 'n kroeg, sitarea en gratis WiFi het, die bekende Fig Tree Restaurant en 'n veilige speelarea vir die kinders.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n vol en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit bied toegang tot 'n stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste en die sitarea het lugversorging, oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n etenstafels, gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die pragtige, groen landgoed.
Die woonstel het 2 onderdakparkeerplekke en 1 oop parkeerplek en bied toegang tot beide Sabuti se swembaddens.
Let asb. daarop dat die Jacuzzi op die perseel nie in 'n werkende toestand is nie en nie vir gaste se gebruik is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito.net Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tamboti-rylaan, Simbothi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 212 Sabuti HL474 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tamboti-rylaan, Simbothi Eko-landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang