Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

214 The Breakers

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Conrad M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Time well spent, satisfied. The stay was perfect. Planning to come with family for the next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

A lovely family resort. A lovely spacious and well-furnished and equipped room. Loved that the unit was on the ground floor for easy access to the pool area. The resort needs a bit of maintenance, but still really nice and we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2022

Ons wou rus en dit het ons gedoen. Het altyd veilig gevoel ook met die parkering. Die weer was redelik goed. 214 was skoon en netjies met ons aankoms. Jammer dat ons nie 'n see-uitsig gehad het nie. Die ligging op grondvloer was lekker, maar moeilik vir bagasie omdat daar paar trappe is - hysbak wat die vloer bedien is baie ver. Die kombuis is baie onprakties: klein en moeilik om wasbak te gebruik. Die kombuis was swak toegerus - o.a. geen drinkglase nie, slegs wynglase. Messegoed was saamgeflans en geen broodmes! Daar was geen vadoeke/afdroogdoeke en vatlap vir oond nie. Die stooflig het nie gewerk nie. Potte en panne was voldoende. Kapplanke was onooglik! Die stort het ongelooflik baie gelek, andersins was die badkamer in goeie toestand. Ons was vir 24 uur sonder toiletpapier en moes self gaan koop. Die linne is gereeld geruil en so ook die handdoeke. Ons het 'housekeeping' gekontak, maar die toesighouer het nooit opgedaag nie. Ons wou kos van die restaurant bestel maar hulle was nie beskikbaar nie en het ook nie teruggeskakel nie. Die patio is elke dag versorg, maar 'n stukkende stoel is nooit versien nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shane T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

It was very quiet and relaxing. The Breakers is very nice and relaxing. The café there is also very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Lovely - just please replace silicon around shower door as it leaks onto floor. Everything really good except shower door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Great breakaway and in a perfect location. Unfortunately the only issues we had with the unit were: The air-conditioner needs to be serviced, makes an awful noise and is very dirty. The plug in the kitchen basin is broken. The patio door needs fixing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Goed toegeruste eenheid op die grond verdieping wat alles baie gerieflik maak. Veilige vakansie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Super place and lovely staff. We had a wonderful, peaceful stay. We don’t have small children but was lovely to see the families with children enjoying all the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2020

Great location. Restaurant closes at 6pm, far too early. Friendly staff, room well cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Quinton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2019

Fantasties see-uitsig en naby alles. Geen skoon handdoeke of skottelgoedseep gekry nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 268
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 268
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwNGE0MGIzLTBhM2ItNGQzMy1iMThiLThjZjJmYzljYWQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 268 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713623867375 31.092239651451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang