214 The Breakers
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 268 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
214 The Breakers is ’n selfsorg-ateljeewoonstel op die grondverdieping van die Breakers Resort Hotel in Umhlanga Rocks. Die Breakers Resort Hotel bied ’n swembad asook ’n swembadjie en glyplanke vir kinders, klimrame en trampolien, braaigeriewe, ’n munt-aangedrewe wasmasjien, asook Harry's Restaurant op die perseel. Daar is direkte toegang tot die strand.
214 The Breakers het slaapplek vir 2 gaste en ’n oopplan-uitleg. Die slaapkamer beskik oor lugversorging en 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het ’n stort-oor-bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n yskas-vrieskas, stoof en oond, ’n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar en daar is ook beperkte addisionele oop parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 214 The Breakers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoonrylaan 88, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang