Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

219 on Basden

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 44 resensies vir 219 on Basden
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Kan aanbeveel.

Baie veilig gevoel. Lekker geslaap in 'n skoon kamer.

Alida C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C

Baie lekker gewees.

Het 'n boereontvangs in die stad gevind.

Wanda L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda L

Oulike plekkie. Gasheer was baie tegemoetkomend en vriendelik.

My ouers het baie lekker gebly.

Noxolo P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo P

Peaceful, safe and clean.

Wonderful! It was great, the place is quiet and safe. I will book the place again.

Beaulah D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D

Gerieflik vir kort besoek.

Vriendelik deur gasvrou ontvang. Eenheid was skoon, netjies, en gerieflik met veilige onderdak parkering. Is naby die hoofweg en inkopiesentrums, maar tog in 'n rustige omgewing. Sal net 'n aanbeveling maak dat daar 'n spieël in die kamer aangebring word.

Tshegofatso M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso M

We had a lovely stay. The place is well-kept and comfortable to live in. Thank you.

We had a lovely stay. The place is well-kept and comfortable to live in. Thank you!

Dawid K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K

Dit het aan my vereistes voldoen.

Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan.

Elsjé G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsjé G

Vinnig, gemaklik en gerieflik.

Net wat jy nodig het vir vinnig oornag en naby Unita Hospitaal en Centurion Life Hospitaal. Ideaal vir vinnige besoeke.

Alex O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex O

Baie lekker.

Was baie lekker. Sal weer enige tyd daar bespreek. Dit is 'n rustige plek. Mense is baie vriendelik ook!

Ej L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L

Lekker dankie.

Was lekker gewees, dankie.

Willy L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy L

Sal weer gebruikmaak.

Goeie waarde vir geld, veilige onderdak parkering, veilige woonstel, goeie ligging, vriendelike diens, goed toegerus.

Lettie Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z

Net 1 aand oorgeslaap, was daar vir atletiek.

Netjies, skoon, gerieflik en lekker naby hoofweg en inkopiesentrums.

Elizabeth M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

Verblyf was voldoende, waarde vir geld.

Die verblyf was voldoende vir wat ons nodig gehad het. Ek dink dit sal handig wees om in die stort seepbakkies te installeer. Ons seep moes op die grond neergesit word. 'n Waaier vir die kombuis / sitkamer sal ook baie handig wees aangesien daar geen groot vensters is om oop te maak nie.

Ej L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L

Lekker plek om te bly.

Mooi skoon plek. Rustige omgewing. Behulpsame gasvrou.

Sanette R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette R

Was baie, baie netjies en skoon. Alles was presies soos op die fotos.

Was rustig. Ek het vrou alleen laat die aand gekom vanaf Unitas hospitaal en dit was baie veilig en helder.

Evelyn K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K

Peaceful and relaxing.

As always, the host is always so friendly and accommodating. This has become my home away from home.

Elizabeth C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Lekker gebly vir ons doeleindes.

Ons het 'n aangename verblyf gehad. Dalk kan hulle net 'n spieël in die kamer opsit en dalk hake om handdoeke naby die stort op te hang vir terwyl jy stort.

Carla V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

The accommodation is reasonably priced and comfortable.

This is the second time we have booked at 219 on Basden. It is centrally located in the Littleton/Centurion area. Good service and we enjoyed the stay.

Etienne H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne H

Gemaklik en lekker gerus!

Baie lekker gebly, skoon, netjies en lekker in die middel van alles.

Darius D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darius D

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Perfek as jy net 'n vinnige plek nodig het om te slaap en te stort. Netjies en die gasheer was baie behulpsaam.

Jaco P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Veilig en naby Unitas.

Skylight in slaapkamer is steurend.

Mariaan P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan P

Goeie waarde vir geld, maar heelwat tekortkominge.

Goeie waarde vir geld, maar die volgende ontbreek - daar is geen spieël naby 'n prop om hare te blaas nie, selfone lê op die grond om te herlaai, tafel om tasse op te sit, grootte sal 'n bonus wees. Beddegoed bietjie dun vir die winter. TV kanale baie beperk.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Yolandi D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi D

Baie rustig en naby alles.

Was baie netjies en is vriendelik verwelkom.

Wim C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Wim C

Dit was die eerste en ook die laaste keer dat 219 on Basden my gesien het.

Die kwaliteit van die plekkie laat veel te wense oor. Geen privaatheid. Kombuis is swak beplan en toegerus. Nie lekker gebly nie. Oor die algemeen is die plek maar uiters karig toegerus.

Dries D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Baie lekker, voldoen aan die vereistes met Unitas hospitaal wat so naby was.

Skoon, netjies en veilig.

Noeline W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline W

Netjies.

Baie netjies en skoon.

Jacques T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Netjies en goeie waarde vir geld.

Die verblyf by 219 on Basden het 'n verfrissende rusplek vir 'n moeë reisiger gebied. Dit was gerieflik, skoon, en netjies - die perfekte plek om nuwe energie in te samel.

Anita D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Netjies.

Al die basiese benodighede beskikbaar.

Marilet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S

Netjies, veilig. Alles in een plekkie vir oornag.

Hierdie plekkie is voortreflik. Skoon, netjies, veilig, stil. Regtig 'n oase vir mens se siel as mens wil oornag. Dankie aan Lize wat ons elke keer met ope arms verwelkom; jy is 'n gasvrou duisend.

Charmaine J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Het baie lekker gekuier.

Was baie naby aan al die kuier plekke wat ons gaan besoek het met die rugby. Die plekkie was perfek vir ons. Ons was verras met die baie spasie. Sal beslis weer gaan. Lize was baie gasvry, ons kon vroeër inboek, en sy het spesiaal vir ons gewag om vir ons die sleutel te gee.

Charmain V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain V

Bsie gelieflik en netjies.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Sanja M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja M

Die plekkie is klein, maar het alles wat mens nodig het! Baie skoon en uitstekende diens!

Die plekkie is klein, maar het alles wat mens nodig het! Baie skoon en uitstekende diens! Dis naby die nodige winkels. Die is baie veilig!

Deliah O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deliah O

Home away from home.

The host was very accommodating, place was clean, we really enjoyed staying there and will definitely go back again.

Anja M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M

Netjies en skoon.

Baie goeie diens. Die verblyf was netjies en skoon!

Jane H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane H

Sal die plek aanbeveel.

Sal die gastehuis aanbeveel.

Soekie E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie E

Bekostigbaar en baie netjies.

Het lekker geslaap en lekker gebly.

Rentia E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia E

Ons het rerig baie goeie diens gekry.

Die volgende aand moes my man weer oorslaap, aangesien ek onverwags moes oornag in die hospitaal. Lize het dadelik my man gehelp.

Marilet S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S

Stil, pragtige en netjiese gastehuis perfek vir naweek wegbreek.

Lize het ons warm verwelkom. Haar plekkie is pragtig en stil en al die nodige is beskikbaar vir 'n lekker naweek wegbreek. Ons was bederf met 'n heerlike sjokolade. Dankie vir al die sorgvrye moeite met alles. Ons het vreeslik lekker gebly en geslaap. Ons sal die plekkie beslis weer gebruik en aanbeveel aan ander mense so. Die plekkie is so naby aan alles wat mens nodig het.

Christina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B

Fantasties en netjies.

5-ster gehalte. Sal hul beslis aanbeveel. Sal weer daar tuisgaan as verblyf benodog word. Lize is baie profesioneel en vriendelik.

Joene P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joene P

Gerusstellend.

Ons het die verblyfplek baie geniet. Ons was verras met 'n sjokolade op die bed en komplimentêre waters, wat baie waardeer was aangesien ons nie gedink het dat dit so bedompig sou wees nie. Enige probleme wat ons gehad het, is dadelik uitgesorteer.

Carla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Lovely, clean and comfortable.

We had a lovely stay. Clean and comfortable.

Evelyn K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn K

Very relaxing and private.

The host was very friendly and welcoming. The place is as beautiful as in the pictures and the unit is private and quiet.

Evelyn K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evelyn K

Awesome.

My stay was great and very chilled.

Vanaf
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang