219 on Basden
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ina B - Sep 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Lekker om in so skoon, netjiese, puik toegeruste plek te wees.
Natasha R - Sep 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jan M - Aug 2024
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Alida C - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Wanda L - Mei 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie. Gasheer was baie tegemoetkomend en vriendelik.
Noxolo P - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful, safe and clean.
Beaulah D - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik vir kort besoek.
Tshegofatso M - Mei 2024
Algehele gradering
We had a lovely stay. The place is well-kept and comfortable to live in. Thank you.
Dawid K - Apr 2024
Algehele gradering
Dit het aan my vereistes voldoen.
Elsjé G - Apr 2024
Algehele gradering
Vinnig, gemaklik en gerieflik.
Alex O - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ej L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker dankie.
Willy L - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer gebruikmaak.
Lettie Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Net 1 aand oorgeslaap, was daar vir atletiek.
Elizabeth M - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf was voldoende, waarde vir geld.
Ej L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker plek om te bly.
Sanette R - Feb 2024
Algehele gradering
Was baie, baie netjies en skoon. Alles was presies soos op die fotos.
Evelyn K - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Elizabeth C - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly vir ons doeleindes.
Carla V - Apr 2024
Algehele gradering
The accommodation is reasonably priced and comfortable.
Etienne H - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik en lekker gerus!
Darius D - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Jaco P - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig en naby Unitas.
Mariaan P - Jul 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, maar heelwat tekortkominge.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Yolandi D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustig en naby alles.
Wim C - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was die eerste en ook die laaste keer dat 219 on Basden my gesien het.
Dries D - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, voldoen aan die vereistes met Unitas hospitaal wat so naby was.
Noeline W - Des 2023
Algehele gradering
Netjies.
Jacques T - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Anita D - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies.
Marilet S - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig. Alles in een plekkie vir oornag.
Charmaine J - Okt 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier.
Charmain V - Sep 2023
Algehele gradering
Bsie gelieflik en netjies.
Sanja M - Sep 2023
Algehele gradering
Die plekkie is klein, maar het alles wat mens nodig het! Baie skoon en uitstekende diens!
Deliah O - Aug 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Anja M - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jane H - Aug 2023
Algehele gradering
Sal die plek aanbeveel.
Soekie E - Jul 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar en baie netjies.
Rentia E - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het rerig baie goeie diens gekry.
Marilet S - Jul 2023
Algehele gradering
Stil, pragtige en netjiese gastehuis perfek vir naweek wegbreek.
Christina B - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties en netjies.
Joene P - Nov 2023
Algehele gradering
Gerusstellend.
Carla V - Des 2023
Algehele gradering
Lovely, clean and comfortable.
Evelyn K - Jul 2023
Algehele gradering
Very relaxing and private.
Evelyn K - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang