Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

219 on Basden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

219 on Basden het 2 selfsorg-eenhede met 'n aparte ingang in die hartjie van Centurion.

Eenheid 7 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -kombuisie en -eetarea, asook 'n badkamer.

Hierdie verblyf is naby Unitas Hospitaal en Centurion Mall, waar gaste verskeie winkels kan verken, is slegs 3,7 km vanaf die verblyf. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
David C
Saam met lewensmaat
5.0
Very cosy, secure and perfect location. Very nicely equipped and perfect location for our business trip. Secure with undercover parking...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Happy M
Saam met lewensmaat
5.0
Peacefully and well organised. It was fun, well accommodated, and we had privacy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Marisa Z
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Dit was die beste plek en Lize was so vriendelik en die beste gewees. Sal beslis weer daar bly as ons weer Pretoria toe kom. En sal beslis...
Sien meer
Jan 2025
Erna V
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, netjies en bekostigbaar. Goeie ligging, netjies en veilig. Sal beslis weer hier bespreek.
Des 2024
Jan B
Gesin met tieners
5.0
Van rustigheid tot by veiligheid die moeite werd. Ons het dit baie geniet. Baie rustig en veilig.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
  • Gaste dink 219 on Basden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang