Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

219 on Basden

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

219 on Basden het 2 selfsorg-eenhede met 'n aparte ingang in die hartjie van Centurion.

Eenheid 7 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer, -kombuisie en -eetarea, asook 'n badkamer.

Hierdie verblyf is naby Unitas Hospitaal en Centurion Mall, waar gaste verskeie winkels kan verken, is slegs 3,7 km vanaf die verblyf. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Jan M
5.0
Kan aanbeveel. Baie veilig gevoel. Lekker geslaap in 'n skoon kamer.
Aug 2024
Alida C
5.0
Baie lekker gewees. Het 'n boereontvangs in die stad gevind.
Jun 2024
Wanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike plekkie. Gasheer was baie tegemoetkomend en vriendelik. My ouers het baie lekker gebly.
Mei 2024
Noxolo P
Saam met vriende
5.0
Peaceful, safe and clean. Wonderful! It was great, the place is quiet and safe. I will book the place again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Beaulah D
5.0
Gerieflik vir kort besoek. Vriendelik deur gasvrou ontvang. Eenheid was skoon, netjies, en gerieflik met veilige onderdak parkering. Is naby die hoofw...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
  • Gaste dink 219 on Basden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basden-laan 219, Centurion, 0571, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb034dab82cdd638ca3a858053ba2184c8ae4e5c6e1e578115dac688f66eacc773e302b0a06ea74b9deaa64f377f4e1d46a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 219 Basden Avenue Centurion 0571 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.833268 28.191597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang