Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Bronze Bay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Michael W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ontspannend en waarde vir geld. Puik eenheid en pragtige see-uitsig. Eenheid geïnstalleer met 'n inverter wat jou sommer gou laat vergeet van load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilya T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

That was a brilliant stay. First of all, it is one of the best places in Umhlanga, that we've been to. The view is stunning, brilliant braai area at the balcony. The only minus is no lift, which turns the delivery of suitcases into a gym session, but the rest was awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

New-nation Jeremiah N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Awaresome. A top-class place with a beautiful ambience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Great location, clean unit with great aircon. Great location with easy access to the beach and nearby shops and restaurants. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Baie mooi en skoon. Al die geriewe wat nodig is. Dis baie mooi. Op die see en naby winkels. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid Johannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Sleg sonder 'n hyser. Geen hyser, moet trappe gebruik. Moeilik vir oumense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Jeffrey W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Bronze Bay het definitief die beste see-uitsig. Die perseel is baie waarde vir geld en daar is 'n private hekkie van die kompleks na die strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wonderlik en het baie ontspan. Alles wat jy nodig het was daar. Skoon, netjies en nie eers geweet as krag af was nie. Genoeg spasie en perfekte uitsig oor die see. Die parkering bo was perfek en voel veilig. Goeie diens van die agent gekry - Herman, dankie. 5-ster plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Een woord fantasties. Geleë op die regte plek, naby alles, die skoon en mooi netjies se woonstel is ook 'n bonus. Die beste die see uitsig, was wonderlik. Dankie Hermann alles was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Pleasant stay! The unit was clean and homey. Beautiful sea view! I would definitely recommend this unit to friends and family. The unit was beautifully presented, with lovely sea view. Close to the beach, walk way and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 52, Bronze Bay 22, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e2d7d741aa0df07035f547e948a04264a8288ac8284412502798bb85dd9195267f36f2733140cf442d670e4cbe98540749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 52 Lagoon Drive 22 Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.71961 31.090651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang