Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Bronze Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir 22 Bronze Bay
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michael W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Ontspannend en waarde vir geld.

Puik eenheid en pragtige see-uitsig. Eenheid geïnstalleer met 'n inverter wat jou sommer gou laat vergeet van load shedding.

Ilya T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilya T

That was a brilliant stay.

First of all, it is one of the best places in Umhlanga, that we've been to. The view is stunning, brilliant braai area at the balcony. The only minus is no lift, which turns the delivery of suitcases into a gym session, but the rest was awesome!

New-nation Jeremiah N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
New-nation Jeremiah N

Awaresome.

A top-class place with a beautiful ambience.

Malcolm C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm C

Great location, clean unit with great aircon.

Great location with easy access to the beach and nearby shops and restaurants. We will be back.

Pieter B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Baie mooi en skoon. Al die geriewe wat nodig is.

Dis baie mooi. Op die see en naby winkels. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Dawid Johannes P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid Johannes P

Sleg sonder 'n hyser.

Geen hyser, moet trappe gebruik. Moeilik vir oumense.

Jeffrey W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey W

Bronze Bay het definitief die beste see-uitsig.

Die perseel is baie waarde vir geld en daar is 'n private hekkie van die kompleks na die strand toe.

Albert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Wonderlik en het baie ontspan. Alles wat jy nodig het was daar.

Skoon, netjies en nie eers geweet as krag af was nie. Genoeg spasie en perfekte uitsig oor die see. Die parkering bo was perfek en voel veilig. Goeie diens van die agent gekry - Herman, dankie. 5-ster plek.

Sanet M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Een woord fantasties.

Geleë op die regte plek, naby alles, die skoon en mooi netjies se woonstel is ook 'n bonus. Die beste die see uitsig, was wonderlik. Dankie Hermann alles was perfek gewees.

Magda C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Pleasant stay! The unit was clean and homey. Beautiful sea view!

I would definitely recommend this unit to friends and family. The unit was beautifully presented, with lovely sea view. Close to the beach, walk way and restaurants.

Gerhard S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Uitstekende ligging.

Plek het ons verwagtinge oortref. Mal oor die ligging en die woonstel is baie skoon en het alles wat mens nodig het.

Phillip V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Fantastiese ligging.

Parkering is so bietjie van 'n uitdaging maar verder was dit 'n wonderlike ervaring.

Jolanda L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda L

Voldoende.

Netjies.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gontse R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gontse R

Sweet and short. Enjoyable.

Place is great for a family with smaller kids. Not great for older people or anyone with joint issues as there is no lift.

Johan R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Baie lekker gebly, pragtige uitsig oor die see.

Die kuier was te kort, maar die moeite werd.

Johan J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Baie lekker gebly.

Enigste ding - met baie bagasie en die trappe kan dit dalk ’n probleem vir party mense wees. Anders as dit, sal ek dit enige tyd weer besoek.

Amelia R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R

Die vakansie was heerlik ek sal defnitief Bronze Bay 22 aanbeveel.

Met ons aankoms het ek 'n WhatsApp gekry met die besonderhede oor waar om die sleutel op te tel. Die woonstel was pragtig skoon en die uitsig is 'n miljoen rand werd. Op dag 3 het die lugversorging begin probleme gee. Ek het vir Hermann gekontak en in 'n kwessie van 'n uur het hy terug geantwoord en vir ons dadelik ander blyplek gereël 'n entjie af in die straat. Met die uit en inpak het ons perongeluk ons self uit die nuwe woonstel uitgesluit. Hermann was weer dadelik beskikbaar met die oopsluit. In my opinie moet Hermann 'n verhoging kry vir sy professionele hulpvaardigheid. Bronze Bay en Lekkeslaap sal ek beslis aanbeveel vir enige toeris. Baie dankie

Tiana J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana J

Ons het heerlik gerus. Pragtige uitsig oor die see gehad.

Woonstel is goed ingerig. Alles wat mens nodig het. Hermann het vriendelik gehelp met enige navrae. Trappe op na woonstel en weer af na die kar het ons lekker fiks gehou maar was nie vir ons 'n probleem nie. Braaier was 'n bonus.

Basie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Basie V

Die ligging is uitstekend met 'n pragtige uitsig oor see en branders. Die skoonmaker was fantasties.

Die trappe is bietjie van 'n probleem, veral as mens met swaar bagasie opstap na die eenheid.

Vanessa V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Te kort! Baie mooi ligging. Baie gesellig en gerieflik. Vriendelike diens.

Elke moontlike gerief verskaf. Baie skoon en goeie gehaltebeddegoed en meubels. Leefbaar en uitsig voed jou siel. Kan lekker ontspan en voel veilig.

Gwendoline V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendoline V

Pragtige netjiese woonstel reg op die kus. Stapafstand van die nodige winkels, restaurante en strand.

Baie netjies en gerieflike woonstel reg langs die strand. Als wat jy nodig het is stapafstand van die woonstel. Die span van Bronze Bay is baie vriendelik en sorteer enige probleem vinnig uit. Parkering is wel 'n probleem vir 'n groot motor, ons Triton bakkie kon nie in die motohuis pas nie. Buite parkering is beperk, maar ons het gelukkig 'n plekkie gekry. Verder het ons baie lekker vakansie gehou by Bronze Bay.

Janet P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janet P

Lovely apartment. Great location.

Great location with stunning view. There are lots of stairs so be mindful of that. The apartment had no emergency lights or candles for the outage we had which should be rectified. Overall a wonderful stay.

Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 52, Bronze Bay 22, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98e2d7d741aa0df07035f547e948a04264a8288ac8284412502798bb85dd9195267f36f2733140cf442d670e4cbe98540749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 52 Lagoon Drive 22 Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.71961 31.090651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang