22 Hornbill Street
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbillstraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
22 Hornbill Street bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n groot baksteen- en houthuis in St. Lucia. Die huis spog met ’n swembad en ’n braai-area in ’n lieflike tuin.
Die tripelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 7 slaapkamers en 4 badkamers. Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping, drie slaapkamers is op die tweede verdieping en 2 van die slaapplekke is op die boonste verdieping. Twee van die slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed, twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, 2 slaapkamers het elk 1 enkelbed en die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Daar is bad- en stortgeriewe beskikbaar. Drie van die slaapkamers het lugversorging.
Die kombuis is met ’n yskas, oond, stoof en ’n mikrogolf toegerus. Daar is ook sitplek in die kombuis. Die huis het ’n eetarea en ’n sitarea. Daar is ook ’n diepvrieskas wat ideaal is vir vissermanne om hul vangs te stoor.
St. Lucia is ’n wêrelderfenisgebied en spog met ’n wildreservaat en lekker strande. Die area is baie gewild onder visvangers en daar is heelwat streepmuishonde en apies in die area. Soms word bokke en seekoeie in die aande in die dorp gesien. Die iSimangaliso Vleilandpark is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Hornbillstraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbillstraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang