Jakaranda 22
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Nov 2024 tot 23 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selveylaan 2, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R650R553 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Jakaranda 22 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in Uvongo, naby Margate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het 2 enkelslaapbanke vir 2 kinders in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en 'n DStv-dekodeerder. Gaste moet egter hul eie kaart saambring. WiFi word ook voorsien.
Die woonstel is naby die see en die Uvongo-hoofstrand geleë. Dit bied veilige parkeerplek, 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe. Besienswaardighede in die area sluit Shelly Mall en 'n rits geriefswinkels, kroeë en restaurante in. Dié deel van die Hibiskuskus spog ook met 2 van die top-gholfbane in die land en talle stap- en fietsroetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Selveylaan 2, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selveylaan 2, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang