Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jakaranda 22

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2024 tot 4 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan 2, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jakaranda 22 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in Uvongo, naby Margate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het 2 enkelslaapbanke vir 2 kinders in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en 'n DStv-dekodeerder. Gaste moet egter hul eie kaart saambring.

Die woonstel is naby die see en Uvongo-hoofstrand geleë. Dit bied veilige parkeerplek, 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe. Besienswaardighede in die area sluit Shelly Mall en 'n rits geriefswinkels, kroeë en restaurante in. Dié deel van die Hibiskuskus spog ook met 2 van die top-gholfbane in die land en talle stap- en fietsroetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Selveylaan 2, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 6)
Vanaf R650
R 650 R 585
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selveylaan 2, Beacon Rocks, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29bfb10cb897082790cb89b475dadef20db23a88c425dba9a5cc49a8f36933dd0d0cbbd816f98de1ce011d319e0b40268f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 6) 2 Selvey Avenue Beacon Rocks 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.838234141163 30.39450457375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang