Enchanting Views - 22 Kingston Plek
Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 1970 tot 29 Nov 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston Place 22, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 940R1 455 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Enchanting Views - 22 Kingston Plek is 'n moderne en luukse woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Die woonstel spog met 'n asemrowende uitsig oor die marina en is ideaal tussen Jeffreysbaai en Paradysstrand geleë.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het elk 'n ekstra lang koninggrootte-bed en albei badkamers het 'n stort. Die hoofslaapkamer het ook 'n bad. Gehaltelinne, bokhaar, wolkomberse en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eiland met stoele. Die woonstel het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gaste kan die groot verskeidenheid boeke en DVD's geniet. Beperkte WiFi (5 GB) is beskikbaar. Ekstra elektriese kragpunte maak die gebruik van elektroniese toestelle eenvoudig en gerieflik. Gaste kan die ingeboude braai en sonstoele vanwaar die Marina en sonsopkoms besigtig kan word, geniet. Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en ekstra oop parkeerplekke.
Die stapeldeure lei na 'n sonnige stoep met 'n ingeboude braai en meubels vanwaar gaste die pragtige sonsondergange kan waardeer. Die Marina Martinique is ideaal vir swem en bied 7 km-lange kanale vol Blouvlagstatus-seewater.
Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite, van branderplankry leer tot om na dolfyne wat in die vlak water van Paradysstrand speel, te kyk. Hulle is dikwels net 'n paar honderd meter vanaf die Marina, veral soggens. Die Marina het ook sy eie restaurant, swembad en privaat strand met vermaak vir kinders. Die Marina is 'n gesogte gemeenskap en een van die mooiste plekke in Suid-Afrika.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
- Italiaans
- Portugees
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rubin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kingston Place 22, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Enchanting Views - 22 Kingston Plek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingston Place 22, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang