Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Frere

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hazel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker. Kamers lekker warm. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayline K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasies! Alles was daar gerieflik en gemaklik. Die eienaar was wonderlik en ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barendien S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netjies, skoon, huislik. Ons kan 22 on Frere met 'n geruste hart aanbeveel. Netjiese blyplek met alles wat jy mag benodig. Gail het toe ons laataand inboek alreeds die heater en elektriese komberse in kamers aangeskakel. Ons sal graag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn D
1 nag
5.0
Mei 2024

Ons kuier was slegs 1 nag maar ek wens ons kon langer bly. Die kuier was absoluut die moeite en geld werd. Geen onderbrekings en geen steurnis! Hulle laat jou toe om jouself te wees, definitief 'n "weer gaan" op my lysie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Logan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Huis weg van die huis af. Gail-hulle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Beslis nie waarde vir my geld nie. Ons het nie probleem met enige diere nie, ons huis het katte gehad, ons het katt piepie van die begin tot einde geruik, asof die kompartement hulle woonplek is. As jy eet sit of slaap is dit net dit. Die bed gee ook nie 'n goeie nagrus nie en die komberse is te klein vir die bed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Tina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Lekker cozy plekkie. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Aangenaam. 22 Frere was n aangename plek om te kon bly.Dit was net verskriklik warm en plek het geen lugverkoeling. Waaiers was voorsien maar dit was moeilik om te kon slaap as gevolg van hitte. Plek sal beter wees met lugverkoeling. Verder het dit voldoen aan alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gail
22 on Frere
More, ek is jammer julle het warm gekry. My profiel wys dat ek nie lugreeling het nie. Groete, Gail.

Juanee P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Gerieflik, netjies en baie vriendelike diens! Die verblyf was netjies, skoon en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons voertuie was veilig agter 'n hek, dit was privaat en die gashere was baie behulpsaam. Ons kon selfs ons troeteldier saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
22 on Frere
Middag Juanee, baie lekker om te hoor julle het plekkie geniet!! Groete Gail

Chris G
1 nag
5.0
Sep 2019

Uitsonderlik aangenaam. Hartlike ontvangs deur Gail. Het net een nag gebly, maar hier is als wat 'n mens wil hê vir 'n verlengde verblyf. Die is nou voorwaar 'n oase in die spreekwoordelike woestyn. Sal enige tyd weer daar bly en ook aanbeveel vir iemand wat daar wil bly. Voorwaar uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
22 on Frere
Dankie Chris!, lekker om julle te ontmoet! Groete, Gail

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-straat 22, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZDNhYjkzLTljNzgtNDQ5ZC05MzMwLWI5M2U4NjhhMDYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 22 Frere Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.639001 19.428496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang