Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Frere

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-straat 22, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

22 on Frere bied gerieflike selfsorgverblyf en is in die dorpie Worcester in die Breederiviervallei geleë.

Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n badkamer, sitkamer en goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed terwyl die badkamer 'n stort het. 2 dagbeddens is beskikbaar in die sitkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi, 'n TV met DStv, veilige parkeerplek en kringtelevisietoesig in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Golden Valley Casino, Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin, Worcester Gholfklub, Aquila Natuurreservaat, museums en Worcester se olyf- en wynroete en Breedekloof se wynroete in. Die eenheid bied maklike toegang tot die N1 en ander roetes in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hazel V
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Kamers lekker warm. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.
Sep 2024
Rayline K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies! Alles was daar gerieflik en gemaklik. Die eienaar was wonderlik en ons tuis laat voel.
Aug 2024
Barendien S
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon, huislik. Ons kan 22 on Frere met 'n geruste hart aanbeveel. Netjiese blyplek met alles wat jy mag benodig. Gail het toe ons laataand i...
Sien meer
Aug 2024
Robyn D
5.0
Ons kuier was slegs 1 nag maar ek wens ons kon langer bly. Die kuier was absoluut die moeite en geld werd. Geen onderbrekings en geen steurnis! Hulle ...
Sien meer
Mei 2024
Logan G
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis af. Gail-hulle is tops!
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Frere-straat 22, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink 22 on Frere het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-straat 22, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkZDNhYjkzLTljNzgtNDQ5ZC05MzMwLWI5M2U4NjhhMDYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 22 Frere Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.639001 19.428496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang