22 on Port Natal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Dirk N - Sep 2024
Algehele gradering
Kort skoolvakansie was die moeite werd gewees.
Roux V - Sep 2024
Algehele gradering
Stylvol, gerieflik en waarde vir geld! Bespreek gerus!
22 on Port Natal se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, ons verwelkom julle enige tyd!
Dr Lize V - Jul 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was gemaklik. Absoluut alles wat 'n reisiger benodig en meer.
Patricia B - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en alles en nog meer as wat ons nodig gehad het was daar gewees.
Jannie S - Jun 2024
Algehele gradering
Gasvrou het ons met warmte en oorweldigende liefde ontvang. Verblyf super aangenaam.
Pieter S - Apr 2024
Algehele gradering
Honderd persent.
22 on Port Natal se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd welkom!
Ockert S - Aug 2024
Algehele gradering
Beslis 'n moet as jy in Mosselbaai area is.
22 on Port Natal se terugvoer
Hi Ockert, baie dankie vir julle gawe kommentaar, ons streef om net die beste te voorsien. Ons verwelkom julle graag terug!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan 22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang