Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Port Natal

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dirk N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Kort skoolvakansie was die moeite werd gewees. Ons het dit baie geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stylvol, gerieflik en waarde vir geld! Bespreek gerus! Die eenheid waarin ons gebly het, was baie netjies, stylvol en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die eienaars handhaaf 'n hoë standaard wat gehalte betref en gaan uit hul pad om gaste tuis te laat voel. Sal vir seker weer gebruik maak van die diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
22 on Port Natal
Baie dankie vir julle terugvoering, ons verwelkom julle enige tyd!

Dr Lize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons verblyf was gemaklik. Absoluut alles wat 'n reisiger benodig en meer. Hierdie verblyf staan uit bo die res! Die verblyf is uiters netjies, nuut en modern, baie gemaklik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon en alles en nog meer as wat ons nodig gehad het was daar gewees. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvrou het ons met warmte en oorweldigende liefde ontvang. Verblyf super aangenaam. Baie, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Honderd persent. Ons was baie impressed met jul verblyf. Alles was netjies en gerieflik. 10 uit 10 vir julle. Ons sal beslis van jul gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
22 on Port Natal
Baie dankie, julle is enige tyd welkom!

Ockert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Beslis 'n moet as jy in Mosselbaai area is. Uitstaande plek en kan 200% aanbeveel. Puik diens en super netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
22 on Port Natal
Hi Ockert, baie dankie vir julle gawe kommentaar, ons streef om net die beste te voorsien. Ons verwelkom julle graag terug!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e36aebec0e9465c930baf78488802a6918e4517df824dcceb0f404796e9cdb7a941ae82af6f3d5e9b9717e0774f09674da4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 22 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1337025 22.1076021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang