Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Port Natal

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 22 on Port Natal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dr Lize V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Lize V

Ons verblyf was gemaklik. Absoluut alles wat 'n reisiger benodig en meer.

Hierdie verblyf staan uit bo die res! Die verblyf is uiters netjies, nuut en modern, baie gemaklik en goed ingerig.

Patricia B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B

Netjies, skoon en alles en nog meer as wat ons nodig gehad het was daar gewees.

Vreeslik lekker gebly.

Jannie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Gasvrou het ons met warmte en oorweldigende liefde ontvang. Verblyf super aangenaam.

Baie, baie lekker!

Pieter S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Honderd persent.

Ons was baie impressed met jul verblyf. Alles was netjies en gerieflik. 10 uit 10 vir julle. Ons sal beslis van jul gebruik maak in die toekoms.

22 on Port Natal se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd welkom!

22 on Port Natal
Ockert S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S

Beslis 'n moet as jy in Mosselbaai area is.

Uitstaande plek en kan 200% aanbeveel. Puik diens en super netjies en skoon.

22 on Port Natal se terugvoer

Hi Ockert, baie dankie vir julle gawe kommentaar, ons streef om net die beste te voorsien. Ons verwelkom julle graag terug!

22 on Port Natal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e36aebec0e9465c930baf78488802a6918e4517df824dcceb0f404796e9cdb7a941ae82af6f3d5e9b9717e0774f09674da4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 22 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1337025 22.1076021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang