Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Port Natal

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

22 on Port Natal is 'n bekoorlike selfsorghuis in die kusdorpie Hartenbos, sowat 40 minute se ry vanaf George en net 20 minute se ry vanaf George Lughawe.

Verblyf word in 2 selfsorgeenhede gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenhede het kombuisies en sitareas en lei na privaat buite-areas met sitplek en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek op die perseel en WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf het sonpanele wat die ligte en WiFi tydens kragonderbrekings aanhou.

Gaste kan die natuurlike skoonheid wat Tuinroete bied, die vriendelikheid van sy mense en die veiligheid van hierdie dorp waardeer. Gaste kan in die see swem en die nabye roomystoonbank of koffiewinkel besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Dirk N
Gesin met klein kinders
5.0
Kort skoolvakansie was die moeite werd gewees. Ons het dit baie geniet, dankie.
Sep 2024
Roux V
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, gerieflik en waarde vir geld! Bespreek gerus! Die eenheid waarin ons gebly het, was baie netjies, stylvol en goed toegerus met alles wat jy n...
Sien meer
Sep 2024
Dr Lize V
Gesin met tieners
5.0
Ons verblyf was gemaklik. Absoluut alles wat 'n reisiger benodig en meer. Hierdie verblyf staan uit bo die res! Die verblyf is uiters netjies, nuut en...
Sien meer
Jul 2024
Patricia B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en alles en nog meer as wat ons nodig gehad het was daar gewees. Vreeslik lekker gebly.
Jun 2024
Jannie S
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou het ons met warmte en oorweldigende liefde ontvang. Verblyf super aangenaam. Baie, baie lekker!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Port Natal-laan 22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 22 on Port Natal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e36aebec0e9465c930baf78488802a6918e4517df824dcceb0f404796e9cdb7a941ae82af6f3d5e9b9717e0774f09674da4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 22 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1337025 22.1076021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang