Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Door on Royal

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-straat 22, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Red Door on Royal is 'n smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Riebeek Kasteel, 'n area wat bekend is vir sy wyn en wonderlike olyfolie. Hierdie verblyf is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid koffiewinkels en restaurante in die area.

Dié ruim vakansiehuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Albei slaapkamers het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer maak oop op die privaat binnehof.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is twee groot etenstafels met stoele waar gaste hul etes saam kan geniet. Die sitarea is ingerig met 'n rusbank, 'n vrystaande kaggel en 'n platskerm-TV wat met DStv en Netflix geïnstalleer is. Gratis vesel is ook beskikbaar. ’n Omskakelaar verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak sal word nie. Sekere toestelle kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie: die oond, ketel, mikrogolfoond, Airfryer, wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die stapeldeure maak oop na die toegeboude stoep wat buitemeubels en braaigeriewe het. Die trappe lei na die privaat binnehof met swembadstoele en 'n swembad wat gaste op 'n warm dag kan geniet. Toegang tot parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Royal-straat 22, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-straat 22, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdebc638e3321b698c754dac7699b841be827e00bc1cf151d9ab59c887785e3fcbdcccaa24cdf29f49de09e3fdb712e092693?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 22 Royal Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385264336139 18.898114877281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang