Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Sawubona

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sawubona 22, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

22 Sawubona is 'n elegant ontwerpte huis, op 'n groot en eksklusiewe perseel met groenigheid en lieflike uitsigte. Hierdie villa is op die Zimbali Coastal Estate en is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit spog met pragtige uitsigte oor die landgoed en 'n swembad op die perseel.

Dié villa met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste 2 badkamers het 'n bad en stort, terwyl die derde badkamer 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Hierdie stoep lei na 'n welige groen tuin met 'n swembad. Veilige parkeerplek in 'n motorhuis en ekstra parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sawubona 22, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sawubona 22, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d91da381681b18060b3788aa033ed3fc759b21f13075cbb52a39cc3ff6927d10b71a653b755e6d875fda53a57946c673f83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 6) 22 Sawubona Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562863 31.19028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem