22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Marlene S - Aug 2024
Algehele gradering
Mooiste plek.
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation se terugvoer
Hi Marlene, Dankie vir ons goeie resensie. Jammer om te hoor dat julle nie WiFi gehad het nie. Al die kamers het WiFi. Het julle die info blaadjie met die "Password" nie gesien nie? Dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Alta
Brendan D - Jan 2024
Algehele gradering
Great for a group of 4 individuals.
Lesley A - Des 2023
Algehele gradering
Great location, friendly hosts, very comfortable.
Chrissie T - Mrt 2024
Algehele gradering
All we required.
Glenn P - Sep 2024
Algehele gradering
Great, no complaints at all!
Rachelle T - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation se terugvoer
Hi Lesley,
Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you. Regards, Alta
Anria H - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike, bekostigbare verblyf in die hart van Franschhoek.
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation se terugvoer
Anria, Dit was heerlik om julle hier te hê. Sien weer. Alta en Addey
Zianca G - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en goed geleë, maar min privaatheid en raserig.
Lees meer22 Van Wijk Street Tourist Accommodation se terugvoer
Baie dankie Rachel. Alta
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Wijk-straat 22, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang