Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marlene S
1 nag
5.0
Aug 2024

Mooiste plek. Baie lekker gekuier, WiFi en TV sou 'n plus gewees het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Hi Marlene, Dankie vir ons goeie resensie. Jammer om te hoor dat julle nie WiFi gehad het nie. Al die kamers het WiFi. Het julle die info blaadjie met die "Password" nie gesien nie? Dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Alta

Brendan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great for a group of 4 individuals. Very friendly, uncomplicated and accommodating, providing sleeping options for 4 individuals - great hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley A
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Great location, friendly hosts, very comfortable. It was just what we needed for our requirements. They thought of everything, fantastic stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrissie T
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

All we required. Very pleasant for the one night required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Great, no complaints at all! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rachelle T
1 nag
4.8
Apr 2023

Gerieflik en gemaklik. Skoon en netjies, lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Hi Lesley, Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you. Regards, Alta

Anria H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Vriendelike, bekostigbare verblyf in die hart van Franschhoek. Die eienaars was baie gasvry, die akkommodasie was skoon en baie gerieflik. Stapafstand van basies alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Anria, Dit was heerlik om julle hier te hê. Sien weer. Alta en Addey

Zianca G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2021

Netjies en goed geleë, maar min privaatheid en raserig. Die gastehuis was baie netjies en skoon en die eienaars baie vriendelik en professioneel. Ons het 'n dag besoek op die "wine tram" gedoen en juis 'n plekkie in die dorp gesoek om nie onnodig te bestuur nie, en dit was perfek vir daardie doel gewees. Die enigste negatiewe ervaring was dat daar min privaatheid was en dat dit 'n redelike raserige opset is met kamers wat gedeel word in 'n huis saam met die eienaars. As jy opsoek is na 'n romantiese of rustige wegbreek, is hierdie nie die plek vir jou nie. Betaal dan eerder die ekstra R100 - R200. Maar as jy net 'n gemaklike en skoon slaapplekkie soek om die nag deur te bring, sal jy nie teleurgesteld wees nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Alta
22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Baie dankie Rachel. Alta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijk-straat 22, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24791d0564996c2b81b2b455343c7c5c6beac76f635805d967fbf2ab939cf092874884eefd4d52edb64d11e1137ad756b08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 22 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.911679468751 19.118883504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang