2209 Oceans Apartments
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2209 Oceans Apartments is 'n luukse woonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die perseel spog met 'n see-uitsig, verskeie restaurante en winkels.
Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV, asook 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die stad en see. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne, handdoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n balkon met buitemeubels en 'n uitsig oor die stad en see.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 207
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2209 Oceans Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 7, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal