Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

224 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

224 Eden on the Bay is 'n luukse strandfront-dakwoonstel op die boonste verdieping en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit die kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n kombuiseiland. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met stroomdienste, asook 'n eetarea vir 4. WiFi is op die perseel beskikbaar. Gaste moet asb. met hulle eie aanmeldbesonderhede stroom.

Die stoep het sitplek en 'n gedeeltelike see-uitsig. Hierdie perseel het veilige, ondergrondse parkeerplek en braaigeriewe. Verder is die eenheid binne stapafstand van die strand, winkels, restaurante en aktiwiteite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 49

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 224 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8201a301874e6559c1ba1d75f3718033e50df8009320e6a835d2c154e07b6db3818de62b21c9cc3b70b0e10f0c3b3cd9f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Cnr Sir David Baird Dr &, Otto du Plessis Dr Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792783230684 18.457681014697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang