Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

224 on Carinus Bed & Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 224 Carinus Straat, , Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 1)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

224 on Carinus Bed & Breakfast bied uitsonderlike, vriendelike en baie hulpvaardige diens. 'n Gerieflike huis-van-huis-ervaring word gebied aan die vakansieganger of sakeman wat Pretoria of Johannesburg besoek.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met slegs 'n stort, sitarea en kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n werkstasie/lessenaar, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang in. Daaglikse skoonmaakdiens is by die tarief ingesluit.

Gaste kan 'n ontspanne dag spandeer in een van die hangmatte wat in die rustige welige tuin versprei is en 'n swem in die sprankelende verhitte swembad geniet. 'n Gesonde ontbyt kan op die patio geniet word wat oor die versorgde tuin en swembad uitkyk.

224 on Carinus Bed & Breakfast is naby Waltloo, Ford Motor Company, Wilgers Hospitaal, Grove Winkelsentrum, Menlyn, Brooklyn, die Universiteit van Pretoria en OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 224 Carinus Straat, , Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink 224 on Carinus Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 224 Carinus Straat, , Pretoria, 0184, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlOTEzNGVkLWFmYzMtNDljYi04OTU4LWVjYTIxMDY5MmMxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 1) 7 5 1 5 224 Carinus Street Meyerspark 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.742749776902 28.317000868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang