Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

229 Eden on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

229 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in 'n veilige kompleks in die sonnige woonbuurt Bloubergstrand. Aangesien dit direk bokant die bekende Eden on the Bay-leefstylsentrum geleë is, sal jy direkte toegang hê tot 'n verskeidenheid restaurante van verskeie kombuise, kruideniersware- en geriefswinkels, klerewinkels en unieke kuns- en dekorwinkels.

Hierdie pragtige woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie ruimte maak oop op 'n lieflike balkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir gaste om saans 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf die strand asook 'n buiteluggimnasium.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Sir David Baird-rylaan en Otto du Plessis-rylaan, Eden on the Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA013991e80dddc1611f9903f36e7965440cf1535965cdeaa78959d38fa6e1b0729c49d0f612b4dda68e2ec529a44aa5252636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) Corner of Sir David Baird Drive and Otto du Plessis Drive Eden on the Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.7922641 18.457979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang