Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

229 Eden on the Bay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mogamat K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Peaceful, clean, comfortable and value for money. Our stay was pleasant, amenities were nearby, our host was fantastic on arrival. Accommodation was clean and comfortable. Plus, it was the inverter that allowed us to have some normalcy during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Aangename, lekker blyplek. Veilig en netjies. Die plek was silwerskoon en netjies. Daar is 'n wisselrigter wat die impak van beurtkrag betekenisvol verminder. Klein detail soos koffie, tee, varsmelk en beskuit was daar vir ons gebruik. Ons is vriendelik deur Jan ontvang. Dit was baie lekker om daar te kon bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer teruggaan. Ons tyd van aankoms het paar keer verander weens omstandighede en ons gasvrou was so tegemoetkomend. Ons kon selfs effens later uitboek op versoek. Akkommodasie is goed geleë en regtig stapafstand na restaurante en koffiewinkels. Baie naby aan die strand. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Uitstekende ligging. Ruim en netjiese woonstel. Netjies en skoon. Die basiese benodigdhede soos koffie, tee, melk, suiker ens is verskaf vir die eerste dag. Die inklok van 15:00 is bietjie laat. Ons sou graag 14:00 al wou inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Izolde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden on the Bay 229, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c5881fb04bd436e66b5a40742fef3ffc88884acc0c249772f4e9f5cd7c8762c98a182f4e7c6092abb3bcac0eea268f84738?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 229 Eden on the Bay Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.791709942048 18.458097779762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang