Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Aldegronde

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roland Victor V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Pragtig. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
23 Aldegronde
Dankie Roland. Ek is bly julle het lekker gekuier en uitgerus. Jy en jou mense is enige tyd weer welkom by ons.

Marli E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Huis is ok. Glase missing. Die en suite-kamer se bed is 'n klip, baie ongemaklik. Geen waaier of aircon in die huis, was baie warm en ongemaklik. Kan nie vensters bo oopmaak as wind waai nie. Die blinds waai die hele plek vol en raas baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Estelle
23 Aldegronde
Daar is 7 medium size wynglase in die huis asook whiskey glase en koeldrank glase, Dit was nie genoeg vir die gaste nie, en rooi en witwyn glase en bierglase is deur die gas aangevra en binne 20 minute by haar afgelewer. Checkers het egter nie alles gehad in voorraad nie omdat dit middel Desember was. Hierdie eenheid kry bitter min son en daarom het ons geen waaiers ingesit nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 780
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aldegronde-weg 23, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dd0ec09d5669fbdd46c2efc321fe05e743cee6fb38c664ac02e12724eb51e16cc225e191665c018dfaa0f823abda2405d5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 23 Aldegronde way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.0734848 18.0544711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang