Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Aldegronde

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aldegronde-weg 23, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 780 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

23 Aldegronde bied gerieflike verblyf aan die gewilde kant van Langebaan Country Estate.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Al die slaapkamers is op die boonste verdieping, die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n balkon met die hoofslaapkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n privaat balkon. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Op die onderste verdieping is die kombuis toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale, en daar is 'n binnebraaihoekie wat uitloop op 'n groot sondek.

Alle gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, die swembad, 'n etenstafel en buite-area. Neem asseblief kennis dat gaste hul eie swem-/strandhanddoeke kan saambring. Jy sal ook 'n toegangskaart vir die veiligheidshek by die hoofingang kry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Aldegronde-weg 23, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 23 Aldegronde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 780
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 780
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aldegronde-weg 23, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dd0ec09d5669fbdd46c2efc321fe05e743cee6fb38c664ac02e12724eb51e16cc225e191665c018dfaa0f823abda2405d5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 23 Aldegronde way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.0734848 18.0544711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang