Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Bronze Beach

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Netjies en keurig. Perfekte ligging. Behalwe vir die feit dat ons eers tot by die ingang gery het om ingelig te word dat ons die sleutels op 'n ander plek moes ontvang, was ons verblyf van die lekkerste wat ons nog in Umhlanga gehad het. Met ons aankoms was daar hulp om ons bagasie na die eenheid to te dra. Die eenheid is netjies en baie keurig toegerus. Die eenheid is ook daagliks skoongemaak. Gevoel is dat die verblyf dalk bietjie duur was, maar ons sal wel spaar om weer hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kerry V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Het regtig lekker gekuier by Bronze Beach. Die woonstel is pragtig en die bestemming is perfek vir 'n strandvakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 903
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 903
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b4f9967d6b7d31fb935f4e4756ba7acd5346d435ada6c03d180b3cbbdd00e661545f19f11b7a51a44babd54f3920fce98f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 903 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 62 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718571 31.091262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang