Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Daffodil

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhine Boulevard 51, Zevenwacht Landgoed, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

23 Daffodil is ’n smaakvolle tuinwoonstel in die veilige Zevenwacht Country Estate in Kuilsrivier. Hierdie tuinwoonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige ruimte vir 'n ontspanne wegbreek of 'n sakereis.

Die ruim oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 2 stoele en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot die tuin waar hulle kan ontspan. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hennie Coetzee D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, uitsonderlike gastehuis. Baie vriendelike ontvangs, beïndruk met die uitleg, netheid van die gastehuis en in besonder die waarde vir geld...
Sien meer
Okt 2024
Vida V
5.0
Heerlike verblyf! Ezelda is 'n fantastiese gasvrou, uitstekende kommunikasie. Heerlik gebly, dankie.
Okt 2024
Debbie K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect spot for a short stay. Safe, clean and beautifully decorated. Highly recommended - we were there for only 1 night and would hig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Mariana B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel. Baie smaakvol ingerig. Baie lekker gebly.
Sep 2024
Candice M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Wish we could stay longer. Was absolutely amazing. Would definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ezelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rhine Boulevard 51, Zevenwacht Landgoed, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink 23 Daffodil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhine Boulevard 51, Zevenwacht Landgoed, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaed8b84dbd3531f9ea76c8e9102d6ab521c2266a0b7a7120f8d93b068ca2cd1074fd521188bae15274e08b7f70f7c583cee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 51 Rhine Boulevard Zevenwacht Country Estate 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.939067034707 18.716619197881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang