Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Daytona

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Andrew H
Kort verblyf
3.4
Apr 2024

Very nice. Very nice place with everything you need at your disposal. Even the doggies enjoyed it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ismar V
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Absoluut fantasties en skoon. Baie oulike en netjiese plek. Die ligging is uitmuntend met 'n see-uitsig. Die dekor is van kwaliteit en laat mens rustig en onstpanne voel met die instap. Mandie was baie behulpsaam, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Dit was fantasties. Die uitsig was salig. Ons het lekker gestap, want dit is baie naby en goeie toegang tot die staproete langs die see. Ons hondekinders was ook baie veilig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Peaceful, comfortable, lovely views, all amenities! Six of us spent a convivial weekend here, with every facility we could want. A lovely, spacious house, close enough to the beach and walking paths, quiet and peaceful area. We were blessed with great weather and had a fun Saturday out exploring Stilbaai's treasures. Thank you! We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnette V
Kort verblyf
4.8
Feb 2022

Heerlik, gemaklik en skoon. Het dadelik tuis en welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ismar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Excellent place to stay, close to beach, spacious and well equipped. Safe and secure parking for vehicles a great plus for me. Enjoyed braai facilities even on stoep with a sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandie
23 Daytona
Dear Ismar, Thank you for the feedback. Very glad you enjoyed your stay! Regards, Mandie

Andries T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Rustig, kos vir die siel. Daar is als, vat net kos en klere saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Heerlik gekuier met pragtige uitsig, dankie en ons hondekind het dit net so geniet. Ek en Mandie het sommer telefonies en per e-pos gesels wat baie lekker was. Alles was soos sy belowe het en ons het heerlik gebly. Die uitsig is ongelooflik mooi en ons sal beslis weer gaan. Ons hondekind het dit net so geniet, erf agter ideaal vir troeteldier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mandie
23 Daytona
Beste Marlene, Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit. So bly julle het jul tyd geniet. Groete, Mandie

Garth R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2020

Comfortable family home in great location There was more than enough space for our party of 4 adults and 2 children, as well as our dogs. The home has been mostly updated throughout, and we really enjoyed having the option of an outdoor or indoor wood fire braai. It’s a very short walk to the coastal path and there are beautiful sea views from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mandie
23 Daytona
Dear Garth, Thank you fir the feedback. Very glad you enjoyed your stay! Regards, Mandie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daytona-weg 23, Groot Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17ecfaa872c77007acbb9973861dc268d04d97a3ba4680ccd8ea1fb484fcd52bd7763831a5b3bb04b01108d4e307fe5417d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 23 Daytona Road Groot Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.424878916996 21.342383309895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang