Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Daytona

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daytona-weg 23, Groot Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

23 Daytona is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Jongensfontein, 16 km vanaf Stilbaai en is ideaal vir 'n gesinsvakansie op die strand. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir branderplankry-entoesiaste en spog met goeie toestande vir hengelaars.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir altesaam 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Op die boonste verdieping vind gaste die derde en vierde slaapkamers. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed terwyl die vierde slaapkamer slegs 'n dubbelbed het. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis en leefarea is oopplan en is onder geleë. Die kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, stoof, oond, mikrogolf, breekware en eetgerei. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n TV met DStv. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio met buitesitplek en braaigeriewe. Parkeerplek word voorsien vir tot 3 voertuie.

Jongensfontein bied besoekers 'n verskeidenheid doendinge soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, branderplankry en 'n gholfbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir 23 Daytona
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Daytona-weg 23, Groot Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 23 Daytona het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Daytona-weg 23, Groot Jongensfontein, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17ecfaa872c77007acbb9973861dc268d04d97a3ba4680ccd8ea1fb484fcd52bd7763831a5b3bb04b01108d4e307fe5417d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 23 Daytona Road Groot Jongensfontein 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.424878916996 21.342383309895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang