Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Key Largo

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dinette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beautiful place, highly recommended. Beautiful unit, very neat, clean facilities. Highly recommended. Thank you for your warm welcome and excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ideale wegbreek vakansie plekkie. Baie netjies en skoon geriewe. Rita het ons stiptelik en vriendelik ontvang, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik. Ons het lekker gekuier. Die eenheid is reg langs die tennisbaan en naby die swembad. Die eenheid is skoon en netjies, die linne baie vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustig, gemaklik. Ons het die verblyf geniet en sal vir seker weer gaan. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giselle O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Lovely. Very friendly, right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mercia E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Desember 2023. Eenheid skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Onverbeterlik. Wat 'n pragtige eenheid. Eienaars is vreeslik vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons vreemde tye te akkommodeer. Ek sal beslis weer daarheen gaan en sal hulle beslis aanbeveel. Vir die toekomstige besoekers, pas asb. die mense se plekkie op, daar is soveel moeite gedoen om dit pragtig te kry, hou dit asb. so.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Heerlik gebly, lekker skoon swembad, maklik om op die strand te kom. Ons het baie lekker gebly, dit was skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 118

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topham-weg 5, Key Largo 23, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe701b11aae6200bb8a8c02938d95269ee85a3e3189c42847c9b079fa4fb99fadb9c289340c6e36276b3f5d1f9035158d01e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 5 Topham Road 23 Key Largo 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.072387992639 30.873925451555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang