Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Key Largo

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir 23 Key Largo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elsabe S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Ideale wegbreek vakansie plekkie.

Baie netjies en skoon geriewe. Rita het ons stiptelik en vriendelik ontvang, baie dankie.

Lukas P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas P

Baie gerieflik.

Ons het lekker gekuier. Die eenheid is reg langs die tennisbaan en naby die swembad. Die eenheid is skoon en netjies, die linne baie vars.

Annelize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Rustig, gemaklik.

Ons het die verblyf geniet en sal vir seker weer gaan. Dankie vir julle gasvryheid.

Mercia E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia E

Desember 2023.

Eenheid skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens.

Annamari S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari S

Onverbeterlik.

Wat 'n pragtige eenheid. Eienaars is vreeslik vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons vreemde tye te akkommodeer. Ek sal beslis weer daarheen gaan en sal hulle beslis aanbeveel. Vir die toekomstige besoekers, pas asb. die mense se plekkie op, daar is soveel moeite gedoen om dit pragtig te kry, hou dit asb. so.

Dedre T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre T

Heerlik gebly, lekker skoon swembad, maklik om op die strand te kom.

Ons het baie lekker gebly, dit was skoon en veilig.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topham-weg 5, Key Largo 23, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe701b11aae6200bb8a8c02938d95269ee85a3e3189c42847c9b079fa4fb99fadb9c289340c6e36276b3f5d1f9035158d01e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 5 Topham Road 23 Key Largo 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.072387992639 30.873925451555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang