23 Manzini Chalets - Pumba's Den
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Alexander N - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Mpho S - Feb 2024
Algehele gradering
Tranquil.
Mario H - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect location. 24 hour security.
Elmien B - Aug 2024
Algehele gradering
Beste naweek breek ooit, Cape Vidal, boot ritte, al die wild.
Henry O - Aug 2024
Algehele gradering
Benodig opknapping.
Marinda P - Jun 2023
Algehele gradering
Weer het goed saamgewerk, was lekker warm, pluspunt was geen loadshedding gehad vir die hele naweek nie.
Kevin J - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect if you are using it as a base.
Lees meerChris N - Nov 2023
Algehele gradering
Convenient and affordable.
Maryke G - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Johan K - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut 'n plesier gewees om daar te bly.
Amanda S - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome.
Nico K - Apr 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Sonita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Vivienne F - Nov 2022
Algehele gradering
Good location. Value for money, however there was no hot water to shower, the ventilation unit did not work and the TV only showed 1 station - soccer.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Riaan S - Des 2021
Algehele gradering
Awesome experience, the owner was extremely helpful!
Riaan S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent!
Smittie P J S - Nov 2021
Algehele gradering
Alles was net heerlik.
Leon N - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasant reception and customer care with friendly support personnel.
Mark S - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en veilig.
Laetitia S - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker hier gebly.
Shelley S - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely awesome stay!
Steve D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie geniet, St Lucia begin weer soos vakansiedorpie voel.
Marcia B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Vera V - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik, pragtige natuurskoon, lekker gebly.
Anja L - Jan 2021
Algehele gradering
Welverdiende vakansie
Enslin B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Helga G - Okt 2020
Algehele gradering
Relaxing and stress free
23 Manzini Chalets - Pumba's Den se terugvoer
Hi Helga,
Thank you for the great review, we really enjoy it when our guests enjoyed their stay.
Looking forward to having you in St Lucia again in the near future.
Kindest Regards
Colin and Elrica
Wimpie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike wegbreekplekkie, goed toegerus, loopafstand van winkels en eetplekke.
23 Manzini Chalets - Pumba's Den se terugvoer
Hi Wimpie ,
Baie dankie vir die positiewe resensie .
Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier binnekort weer in St Lucia.
Vriendelike Groete,
Colin en Elrica
Bianca S - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, so lekker, beslis die beste keuse.
Francois V - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, lekker gerus.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenziestraat 100, Manzini Chalets 23, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang