Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Alexander N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent. Had a very good time, enjoyed the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mpho S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Tranquil. Absolutely enlightening and the getaway I needed to kick off the year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfect location. 24 hour security. The perfect base close to the town centre. Can explore the whole town on foot. Booking was a breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Beste naweek breek ooit, Cape Vidal, boot ritte, al die wild. Meeste van die goed in die woonstel val uitmekaar, die yskas, die braai buite, die stort lek. Maar oor die algemeen het ons baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henry O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2024

Benodig opknapping. Benodig baie opknapping.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marinda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Weer het goed saamgewerk, was lekker warm, pluspunt was geen loadshedding gehad vir die hele naweek nie. Ek sal vir seker weer gebruikmaak van 23 Manzini, ons het heerlik gebly en als was skoon en netjies gewees met aankoms. Die mense het Saterdagoggend ingekom en weer kom skoonmaak. Ek sien uit na 'n volgende kuier by 23 Manzini.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Perfect if you are using it as a base. The accommodation is comfortable, so perfect if you want to cater for yourself and want to use it as a base to visit various places in the area like we did. It is on the smaller side, so just large enough for the 4 of us, but would not have been able to spend the whole day indoors with the kids. The big pool was an added bonus that my kids absolutely loved and was great to be able to jump in when we were back from outings. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Convenient and affordable. Everything was as advertised. Staff were very friendly and accommodating. The local security even escorted my family to see hippos in town while I was resting after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Heerlik. Die eienaar was baie tegemoetkomend. Daar is aircons en waaiers wat baie gehelp het toe ons daar was tydens 'n hittegolf. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Awesome. Veilig. Netjies. Elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 100, Manzini Chalets 23, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0c3e9a785c73b54dc716d0065888e85bff8b37d21f2ded4554fa441deef698026079970d411e0db1ca0e5a5d02bd182053b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 23 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378226804604 32.41014435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang