Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Milkwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Milkwood Landgoed 23, Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

23 Milkwood is 'n selfsorghuis wat in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Wilderness geleë is. Die landgoed is ideaal geleë in die middedorp, naby die restaurante, winkels en die strand.

Dié vakansiehuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed; die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort en 'n aparte bad, en die tweede badkamer het 'n stort.

Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Die oopplan-leefarea lei na 'n skaduryke patio wat spog met buitemeubels en 'n ingeboude braai-area vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie.

Die area bied gaste 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van kajakvaart, valskermsweef, voetslaan, strandmeerbootvaarte en nog baie meer. Die landgoed is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wilderness Milkwood Landgoed 23, Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 23 Milkwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Milkwood Landgoed 23, Owen Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP8WCx4rS3Y3MOPYlfS42WjnxgfIL4TJ4VHZ1qvhiNWgXmd5UXZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 23 Wilderness Milkwood Estate Owen Grant Street 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.993745790146 22.579171820932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang